Josua 1:11

Josua 1:11 AFR20

“Gaan deur die kamp en gee opdrag aan die volk, ‘Maak vir julle padkos gereed, want oor drie dae gaan julle hierdie Jordaan oorsteek om die land binne te gaan, om in besit te neem wat die HERE julle God aan julle gaan gee om in besit te neem.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 1:11