Jona 2:8-10

Jona 2:8-10 AFR20

“ Wie nuttelose afgode dien, versaak hulle trou aan die verbond. Maar ek, met 'n danklied wil ek aan U 'n offer bring, wat ek beloof het, sal ek betaal. Dit is die HERE wat redding bring.” Die HERE het toe die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spoeg.