Joël 3:18

Joël 3:18 AFR20

Op daardie dag sal die berge drup van die sap van druiwe, en die heuwels sal vloei van melk, en al die spruite van Juda sal stroom van water. 'n Fontein sal uit die huis van die HERE vloei, en dit sal die Sittimdal natlei.