Joël 1:13

Joël 1:13 AFR20

Trek rouklere aan en weeklaag, priesters; huil, julle wat diens doen by die altaar. Kom, bring die nag deur in rouklere, julle wat in diens van my God staan, want •graanoffer en drankoffer word weerhou van die huis van julle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 1:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid