Job 24:22-24

Job 24:22-24 AFR20

God sal die magtiges wegsleep deur sy krag. Al staan hulle op, is hulle lewens nie seker nie. Hy gee aan hulle veiligheid, en daarop steun hulle; maar sy oë hou hulle paaie dop. Vir 'n kort rukkie verhef hulle hulleself, maar dan is hulle nie meer daar nie. Hulle sink neer soos alle dinge, en word bymekaargemaak; soos die hoogste koringaar word hulle afgesny.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid