Johannes 6:27

Johannes 6:27 AFR20

Julle moet nie werk vir die voedsel wat vergaan nie, maar vir die voedsel wat hou tot in die ewige lewe. Dit sal die •Seun van die Mens vir julle gee, want op Hom het God die Vader sy seël geplaas.”

Video for Johannes 6:27