Jeremia 5:22

Jeremia 5:22 AFR20

Het julle nie ontsag vir My nie,’ ” is die uitspraak van die HERE, “of krimp julle nie ineen voor My nie. Ek wat die sand gestel het as grens vir die see, as 'n ewige perk waaroor hy nie mag gaan nie? Al slaan sy golwe donderend neer, hulle rig niks uit nie; al druis hulle, hulle sal nie oor die grens gaan nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid