Jeremia 3:12

Jeremia 3:12 AFR20

Gaan skreeu hierdie woorde uit na die noorde en sê, ‘Keer terug, afvallige, Israel!’ ” is die uitspraak van die HERE. “Ek sal nie met 'n stroewe gelaat na julle kyk nie, want Ek is vol troue liefde,” is die uitspraak van die HERE. “Ek sal nie vir altyd toornig wees nie.