Rigters 14:6

Rigters 14:6 AFR20

Maar die Gees van die HERE het van hom besit geneem, en hy het die leeu uitmekaar geskeur soos 'n mens 'n bokkie uitmekaar sou skeur. Daar was niks in sy hand nie. Hy het egter nie vir sy vader en moeder vertel wat hy gedoen het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 14:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid