Rigters 13:5

Rigters 13:5 AFR20

Ja, kyk, jy gaan swanger word en 'n seun in die wêreld bring. 'n Skeermes mag nie naby sy kop kom nie, want die seun sal 'n •nasireër van God wees van die moederskoot af. Hy sal begin om Israel te red uit die hand van die Filistyne.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 13:5