Rigters 13:24

Rigters 13:24 AFR20

Die vrou het toe 'n seun in die wêreld gebring en hom Simson genoem. Die seun het grootgeword en die HERE het hom geseën.