Rigters 11:30-31

Rigters 11:30-31 AFR20

Jefta het toe 'n gelofte aan die HERE afgelê. Hy het gesê: “As U werklik die Ammoniete in my hand gee, dan sal die een wat uitkom, wat by die deur van my huis uitkom om my te ontmoet wanneer ek behoue van die Ammoniete af terugkeer, aan die HERE behoort. Ek sal hom as •brandoffer offer.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 11:30-31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid