RIGTERS 11:30-31

RIGTERS 11:30-31 NLV

Jefta het ’n gelofte aan die HERE gemaak. Hy het beloof: “As U my vandag die oorwinning oor die Ammoniete gee, en as ek behoue van die Ammoniete af terugkom, sal ek die persoon wat van my huis af kom om my te groet, aan die HERE afstaan. Ek sal hom as brandoffer offer.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 11:30-31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid