Jesaja 61:6

Jesaja 61:6 AFR20

Maar julle, priesters van die HERE sal julle genoem word. As dienaars van ons God sal daar na julle verwys word. Die rykdom van nasies sal julle geniet, en met hulle luister sal julle spog.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 61:6