Jesaja 55:7

Jesaja 55:7 AFR20

Die goddelose moet van sy pad afsien, en die boosdoener van sy planne. Hy moet na die HERE terugkeer, sodat Hy hom genadig kan wees, en na sy God, want Hy vergeef oorvloediglik.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid