Jesaja 54:17

Jesaja 54:17 AFR20

Geen wapen wat teen jou gemaak word, sal suksesvol wees nie. Elke tong wat teen jou getuig in 'n regsgeding, sal jy skuldig verklaar. “Dit is die erfdeel van die HERE se diensknegte; dit is hulle geregtigheid van my kant,” is die uitspraak van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid