Jesaja 49:15-16

Jesaja 49:15-16 AFR20

Kan 'n vrou haar suigeling vergeet, haar nie ontferm oor die seun van haar moederskoot nie? Selfs al sou hulle vergeet, Ek, ja, Ek sal jou nie vergeet nie. Kyk, op twee handpalms het Ek jou ingegrif; jou stadsmure is steeds voor My.