Jesaja 44:6

Jesaja 44:6 AFR20

So sê die HERE, die Koning van Israel, die Een wat hom loskoop, die HERE, Heerser oor alle magte: “Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste. Buiten My is daar geen God nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 44:6