Jesaja 25:7-9

Jesaja 25:7-9 AFR20

Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies. Hy sal die dood vir ewig verswelg; my Heer, die HERE, sal die trane van alle gesigte afvee. Die bespotting van sy volk sal Hy van die hele aarde af verwyder. Ja, die HERE het gespreek. Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die HERE op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding. ”

Video for Jesaja 25:7-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 25:7-9