Jesaja 23:18

Jesaja 23:18 AFR20

Haar handelswins en hoereloon sal aan die HERE gewy wees. Dit sal nie opgegaar of weggesit word nie, maar aan hulle wat in die teenwoordigheid van die HERE woon, sal haar wins behoort, sodat hulle genoeg kan eet en pragtig geklee kan gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 23:18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid