Habakuk 3:2

Habakuk 3:2 AFR20

HERE, toe ek van u roem gehoor het, is ek met ontsag vervul. U dade, HERE, maak dit 'n werklikheid in hierdie tye; laat dit in hierdie tye bekend word. Onthou om barmhartig te wees te midde van ontsteltenis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Habakuk 3:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid