Genesis 9:12-13

Genesis 9:12-13 AFR20

God het gesê: “Dit is die verbondsteken wat Ek plaas tussen My en julle en al die lewende wesens by julle, vir toekomende geslagte: My boog plaas Ek in die wolke. Dit sal dien as teken van die verbond tussen My en die aarde.

Video for Genesis 9:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 9:12-13