Genesis 42:13

Genesis 42:13 AFR20

Hulle het geantwoord: “U dienaars was twaalf; ons is broers, die seuns van een man in die land Kanaän. Maar kyk, die jongste is vandag by ons vader; en een is nie meer daar nie.”

Video for Genesis 42:13