Genesis 32:28-31

Genesis 32:28-31 AFR20

Toe sê hy: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel. Want jy het met God en mense stryd gevoer, en het oorwin.” Jakob vra toe en sê: “Maak asseblief u Naam bekend!” Maar hy het geantwoord: “Waarom vra jy dan my Naam?” Hy het hom toe daar geseën. Jakob het die plek Pniël genoem, “want,” het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien, en tog is my lewe gered.” Hy het die son sien opkom net toe hy by Pnuel verbygaan. Hy was mank aan sy heup.

Video vir Genesis 32:28-31