Genesis 29:27-28

Genesis 29:27-28 AFR20

Voltooi hierdie een se week, dan gee ons vir jou ook die ander een vir die diens wat jy by my sal lewer vir 'n verdere sewe jaar.” Jakob het toe so gemaak. Hy het die week met haar voltooi. Toe gee Laban sy dogter Ragel vir hom as vrou.

Video for Genesis 29:27-28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 29:27-28