Genesis 24:5

Genesis 24:5 AFR20

Die slaaf het vir hom gesê: “Miskien wil die vrou my nie volg na hierdie land nie. Moet ek u seun dan maar terugneem na die land waaruit u weggetrek het?”

Video for Genesis 24:5