Genesis 13:7

Genesis 13:7 AFR20

en daar het 'n stryery ontstaan tussen Abram se veewagters en Lot se veewagters. Die Kanaäniete en Feresiete het toe nog in die land gewoon.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid