Genesis 1:17-20

Genesis 1:17-20 AFR20

God het hulle aan die hemelgewelf geplaas om lig te gee op die aarde, en om te heers oor die dag en die nag, en om skeiding te maak tussen die lig en die donker. God het gesien dat dit goed is. En dit was aand en dit was oggend – 'n vierde dag. God het gesê: “Laat die water wemel met lewende wesens, en laat voëls oor die aarde vlieg langs die hemelgewelf.”

Video for Genesis 1:17-20