Galasiërs 5:16

Galasiërs 5:16 AFR20

Maar ek sê: Leef deur die Gees, dan sal julle beslis nie die begeertes van die vlees uitvoer nie.

Video for Galasiërs 5:16