Galasiërs 4:9

Galasiërs 4:9 AFR20

En noudat julle God leer ken het – of liewer, noudat julle deur God geken is – hoe is dit moontlik dat julle weer terugdraai na die swak en minderwaardige elementêre beginsels, en weer van voor af daaraan verslaaf wil raak?

Video for Galasiërs 4:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 4:9