Esegiël 15:7

Esegiël 15:7 AFR20

Ek draai teen hulle. Uit die vuur het hulle gekom, maar die vuur sal hulle verteer. Julle sal besef dat Ek die HERE is wanneer Ek teen hulle draai.