Esegiël 14:6

Esegiël 14:6 AFR20

“Daarom, sê vir die huis van Israel, ‘So sê my Heer, die HERE: “Bekeer julle! Julle moet wegdraai van julle afgodsbeelde, en van al julle afstootlike dade moet julle afsien.