Eksodus 7:15

Eksodus 7:15 AFR20

Gaan in die oggend na die farao. Kyk, hy gaan uit na die water. Wag vir hom aan die kant van die Nyl. Die staf wat in 'n slang verander het, moet jy in jou hand neem.

Video for Eksodus 7:15