Eksodus 6:5

Eksodus 6:5 AFR20

“ Daarom, sê vir die Israeliete, ‘Ek is die HERE, en Ek sal julle uitlei, weg van die dwangarbeid van Egipte. Ek sal julle verlos van hulle slawewerk, en Ek sal julle loskoop met 'n uitgestrekte arm en met geweldige oordele.