Eksodus 39:43
Eksodus 39:43 AFR20
Moses het al die werk nagegaan – en inderdaad, hulle het dit gedoen! Soos die HERE opdrag gegee het, so het hulle dit gedoen. Toe het Moses hulle geseën.