Eksodus 34:28

Eksodus 34:28 AFR20

Hy was daar by die HERE veertig dae en veertig nagte lank. Brood het hy nie geëet nie en water het hy nie gedrink nie. Hy het op die kliptafels die woorde van die verbond, die Tien Gebooie, geskryf.

Video vir Eksodus 34:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 34:28