Eksodus 34:26

Eksodus 34:26 AFR20

Die keur van die eerste vrugte van jou grond moet jy na die huis van die HERE jou God bring. Jy mag nie 'n boklam in sy ma se melk kook nie.”