Eksodus 33:16

Eksodus 33:16 AFR20

Waaraan sou mense dan weet dat ek guns gevind het in u oë, ek en u volk? Is dit nie wanneer U met ons saamgaan, dat ons onderskei sal word, ek en u volk, van elke ander volk op die aardbodem nie? ”

Video vir Eksodus 33:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 33:16