Eksodus 26:33

Eksodus 26:33 AFR20

Jy moet die voorhangsel aan die hakies, aan die onderkant, ophang. Neem dan die ark met die Getuienis daarheen, agter die voorhangsel in. Die voorhangsel moet vir julle die heilige deel van die tabernakel van die allerheiligste deel skei.

Video for Eksodus 26:33

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 26:33