Eksodus 23:14-15

Eksodus 23:14-15 AFR20

Drie keer per jaar moet julle tot my eer 'n fees vier. Die Fees van die Ongesuurde Brood moet jy onderhou. Soos Ek jou beveel het, moet jy op die vasgestelde tyd in die maand Abib sewe dae lank ongesuurde brood eet; want in daardie maand het jy uit Egipte weggetrek. Niemand mag met leë hande voor My verskyn nie.

Video for Eksodus 23:14-15