Eksodus 23:1-3

Eksodus 23:1-3 AFR20

“ Jy mag nie valse gerugte versprei nie. Moenie saamspan met 'n skuldige deur 'n kwaadwillige getuie te wees nie. Jy mag nie die meerderheid volg in verkeerde dade nie. Jy mag nie in 'n saak getuig en die reg verdraai deur jou by die meerderheid te skaar nie. 'n Arm persoon mag jy nie in sy regsaak bevoordeel nie.

Video vir Eksodus 23:1-3