Eksodus 22:22-23

Eksodus 22:22-23 AFR20

Geen weduwee of vaderlose kind mag jy onderdruk nie. As jy hulle op enige manier onderdruk, sal Ek beslis hulle noodroep hoor wanneer hulle dringend na My om hulp roep.

Video vir Eksodus 22:22-23