Eksodus 20:11

Eksodus 20:11 AFR20

Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde en die see gemaak, en alles wat daarin is, maar op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die HERE die Sabbatdag geseën en dit geheilig.

Video vir Eksodus 20:11