EKSODUS 20:11

EKSODUS 20:11 NLV

Die HERE het in ses dae die hemel, die aarde, die see en alles wat daarin is, gemaak. Op die sewende dag het Hy tot rus gekom. Om daardie rede het die HERE die sewende dag geseën en vir Homself eenkant gesit as sy heilige dag.

Video vir EKSODUS 20:11