Eksodus 18:17-18

Eksodus 18:17-18 AFR20

Moses se skoonvader sê toe vir hom: “Dit is nie goed dat jy die saak so hanteer nie. Jy gaan jouself heeltemal uitput – jy sowel as hierdie mense wat by jou is. Want dit is te veeleisend vir jou; jy kan dit nie alleen doen nie.

Video vir Eksodus 18:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 18:17-18