Eksodus 15:2
Eksodus 15:2 AFR20
My krag en sterkte is die HERE, en Hy was my redding. Hy is my God, en Hom sal ek vereer, die God van my vader, en Hom sal ek verheerlik.