Deuteronomium 4:39

Deuteronomium 4:39 AFR20

Erken vandag en laat dit in julle harte insink: Die HERE, Hy is God bo in die hemel en onder op die aarde. Daar is geen ander nie.