Deuteronomium 31:2

Deuteronomium 31:2 AFR20

Hy het ook vir hulle gesê: “Ek is nou honderd-en-twintig jaar oud. Ek kan nie meer uittrek en terugkeer nie, en die HERE self het vir my gesê, ‘Jy mag nie hierdie Jordaan oorsteek nie.’