Deuteronomium 30:9

Deuteronomium 30:9 AFR20

Die HERE jou God sal aan jou ryke oorvloed skenk: in al jou handewerk, in die vrug van jou liggaam, die vrug van jou diere en die vrug van jou grond. Ja, die HERE sal Hom weer tot jou voordeel oor jou verheug soos Hy Hom oor jou voorouers verheug het

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid