Deuteronomium 30:17-18

Deuteronomium 30:17-18 AFR20

Maar as jou hart afwyk en jy nie luister nie, jou laat verlei en in aanbidding buig voor ander gode en hulle dien, dan maak ek vandag aan julle bekend dat julle beslis tot niet sal gaan. Julle sal nie lank leef op die grond waarheen jy oor die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 30:17-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid